Anton Bruckner

Anton Bruckner met die wapen van die Orde van Franz Joseph (portret deur Josef Büche)

Josef Anton Bruckner (4 September 1824, Ansfelden, Oostenryk11 Oktober 1896, Wene) was ‘n Oostenrykse komponis van ‘n aantal hoogs oorspronklike, en wat slegs beskryf kan word as monumentale, simfonieë. Hy was ook ‘n orrelis en pedagoog wat baie gewyde en sekulêre koormusiek gekomponeer het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search